Stuur ons kinders skooltoe
Datum: Skooljaar 2021
Kategorie: Onderwys terrein
Vriende is ten spyte van ‘n moeilike jaar met die Covid pandemieĀ steeds in staat om kinders se skoolfonds aan te vul of te borg.
Borge:
Vriende van Kleinfontein ledeĀ
Kospakkies 2021
Datum: Jaar 2021
Kategorie: Maatskaplike terrein
“n skenking meel van Terugploeg word in ontvangs geneem
Borge:
Terugploeg
Krieketnette
Datum: Maart 2021
Kategorie: Volkseie sport
Beskrywing: Na daar in 2020 met geskenkte staal ‘n raam gebou is word die regte oefennet materiaal geborg en aan die raam vasgesit.
Borge: Vriende van Kleinfontein
Grensbeveiliging
Datum: Mei 2021
Kategorie: Ons vryheidsideaal
Grensbeveiligings aksie deur die gemeenskap
Borge:
Vriende van Kleinfontein, GVI en medewerkers
Hersirkulasie
Datum: 2021
Kategorie: Maatskaplike terrein en Bemarking
Herwinning word uitgebreiĀ na glas, alluminium en verskeie plastiekprodukte
Borge:
Helpende Hand,Vriende van Kleinfontein
Kaggelhout
Datum: Winter 2021
Kategorie: Maatskaplike terrein
Wattle en Bloekombome op Kleinfontein word verwerk vir kaggelhout. Werk is geskep vir 3 Afrikaners
Borge:
Vriende van Kleinfontein
Veiligheidsinisiatief II
Datum: Mei2021
Kategorie: bemarking van die Kleinfontein ideaal.
Beskrywing: Vriende help met die aanbring van nog ‘n sekuriteitskamera bygestaan deur die GVI en gemeenskap.
Veiligheidsinisiatief III
Datum: Mei2021
Kategorie: bemarking van die Kleinfontein ideaal.
Beskrywing: Vriende help met die grawe van gate vir moniteringspunte.
Tennislesse
Datum: Jan 2021 – Junie 2021
Kategorie: Volkseie sport en Maatskaplik
Beskrywing: Proffessionele tennisafrigting word deur Vriende gesubsudieeer. Ongelukkig tref Covid ook ons afrigters en die projek word in Junie 2021 op hou gesit.