Vriende Van Kleinfontein

Vriende Van Kleinfontein

  • Tuis
  • Maak ‘n Donasie
  • Jessica
  • Projekte
    • 2020
    • 2021
    • 2022
    • 2023
    • 2024
    • 2025
    • 2026
  • VAE
  • Lidmaatskap
  • Kontak Ons
Select Page

Kleinbegin se badkamer

Die Gimnasium kry 'n badkamer

 

Kategorie: Sport en gemeenskap

Vriende van Kleinfontein bou vir die nywerheidskorf ‘n badkamer. Die badkamer bedien die Kleinbegin winkel, Gymnasium en die MusiekFabriek. 

 

Ons maak mooi !

Kleinfontein se ingang

 

Kategorie: Infrastruktuur

Vriende van Kleinfontein spring vinnig in en maak die Nedersetting poort netjies.

 

Die rugbypale kort aandag.

Ons doen onderhoud

 

Kategorie: Sport

Kleinfontein se Rugbyveld se pale kry liefde en aandag. Dankie aan almal wat vriende in staat stel om te kan help.
Vriende borg die huur van beide die “Cherry Picker”  en ook die aankoop van die verf en gee ook die arbeid.

 

Kleinfontein se swembad

Ons eie swembad

 

Kategorie: Sport en ontspanning

Vriende van Kleinfontein takel die gemeenskapswembad na die winter. Ons verf die hekke en die pompkamer en natuurlik moet die swembad blou. Vriende borg die verf en die arbeid 

 

  • Tuis
  • Maak ‘n Donasie
  • Jessica
  • Projekte
  • VAE
  • Lidmaatskap
  • Kontak Ons