Vriende Van Kleinfontein

Vriende Van Kleinfontein

  • Tuis
  • Maak ‘n Donasie
  • Jessica
  • Projekte
    • 2020
    • 2021
    • 2022
    • 2023
    • 2024
    • 2025
  • VAE
  • Lidmaatskap
  • Kontak Ons
Select Page

Januarie 2023

Datum: Januarie 2023

Kategorie: Bemarking van die vryheidsideaal

Vriende maak ‘n bydrae vir die aankoop van kareebome om Kleinfontein te verfraai.

Borge:
Vriende van Kleinfontein lede

Winter 2023

Datum: Winter 2023

Kategorie: Bemarking van die vryheidsideaal

Vriende van Kleinfontein help met die aankoop en installasie van lithium batterye en omsetters om te verseker dat daar by ons toegangspoorte ononderbroke elektrisiteit is gedurende Eskom beurtkrag  

Borge:
Vriende van Kleinfontein lede

Julie 2023

Datum: Julie  2023

Kategorie: Maatskapplike terrein

Vriende van Kleinfontein skenk ‘n rekord R6147 vir die aankoop van paslakens, platlakens, handoeke en waterdigte lakens

Borge:
Vriende van Kleinfontein lede

Lente 2023

Datum: Julie  2023

Kategorie: Maatskaplike terrein

Vriende van Kleinfontein skenk ‘n beton bankie aan die Sorgsentrum

Borge:
Vriende van Kleinfontein lede

Badget Text

Vroegsomer 2023

 

Kategorie Infrastruktuur Afronding

‘n Netjiese Drinkwater anleg verdien ‘n sterk en netjiese veiligheidsheining. Vriende van Kleinfontein bestuur en fasiliteer en projek In samewerking met Kleinfontein

 

  • Tuis
  • Maak ‘n Donasie
  • Jessica
  • Projekte
  • VAE
  • Lidmaatskap
  • Kontak Ons