Skoolfonds vir die kinders
Kategorie: Onderwys terrein
Vriende skenk sowat R5000 per maand tov kinders wat nie skoolfonds kan bekostig nie.
Borge:
Vriende van Kleinfontein lede asook ” Die Boere in die Woestyn”
Kospakkies 2020
Datum: Jaar 2020
Kategorie: Maatskaplike terrein
Broodnodige voedselhulp word aan behoeftiges verskaf.
Borge:
Vriende van Kleinfontein en donateurs
Opleiding Maart
Kategorie: Maatskaplike terrein
Opleiding as huishoudsters
Borge:
Helpende Hand,Vriende van Kleinfontein en donateurs
Kovid maskers
Datum: April 2020-
Kategorie: Maatskaplikke terrein
Borge:
Vriende van Kleinfontein en donateurs
Glasherwinning Junie
Kategorie: Maatskaplike terrein en Bemarking
Herwinning van glas word as projek aangepak
Borge:
Helpende Hand,Vriende van Kleinfontein
Kaggelhoutprojek Augustus
Kategorie: Maatskaplike terrein
Wattle en Bloekombome op Kleinfontein word verwerk vir kaggelhout. Werk is geskep vir 3 Afrikaners
Borge:
Vriende van Kleinfontein
WildparkGrasplant
Datum: 29 September 2020
Kategorie: bemarking van die Kleinfontein ideaal.
Beskrywing:Vriende help met die mooimaak van die Wildparkhek deur gras te plant.
Swembad Opening 2020
Kategorie: Maatskaplike terrein
Gratis toegang tot ons spog swembad met worsbroodjies en ‘n springkasteel vir die kinders.
Borge:
KA het vir die dag gratis toegang tot die swembad gegee.
Datonet, Irene Groenewald Eiendomme, Die Boskombuis, Kleinfontein Boubestuur
Tennislesse
Kategorie: Volkseies sport en Maatskaplik
Beskrywing: Proffessionele tennisafrigting word deur Vriende gesubsudieeer.
Krieketnette
Kategorie: Volkseie sport
Beskrywing: Met geskenkte staal word Krieketoefennette vervaardig.
Borge: Vriende van Kleinfontein