Feb 2022
Datum: Februarie 2022
Kategorie: Bemarking van die vryheidsideaal
Vriende maak ‘n bydrae tot Kleinfontein se hengelklub vir die oprigting van ‘n braaier vir die vissermanne by die Bloekombosdam.
Borge:
Vriende van Kleinfontein lede
Maart 2022 Gemeenskapsorg
Datum: Maart 2022
Kategorie: Maatskaplike terrein
Vriende verleen logistieke ondersteuning om skenkings van Terugploeg te vervoer.
Borge:
Terugploeg
April 2022 - Volkseie sport en die ideaal
Datum: Maart 2021
Kategorie: Volkseie sport
Beskrywing: Die sport area oorkant die winkelsentrum se wattle bome word verwyder en die area word skoongemaak vir die uitbreiding van Sportfasiliteite.
Mei 2022 Kaggelhout
Datum: Winter 2022
Kategorie: Maatskaplike terrein
Wattle en Bloekombome op Kleinfontein word verwerk vir kaggelhout. Werk is geskep vir 3 Afrikaners terwyl indringebome verwyder word
Borge:
Vriende van Kleinfontein
Junie 2022
Datum: Mei 2022
Kategorie: Maatskaplike terrein
Vriende verleen logistieke ondersteuning met vervoer van donasies van Terugploeg na Gemeenskapsdienste.
Borge:
Vriende van Kleinfontein
Julie 2022
Vriende spring en en knap die area langs die tennisbaan op. Indringer bome is opgesny en die grond is met ‘n voorlaaier gelyk gemaak. Reg vir uitbreiding aan ons sportkompleks
November 2022
Die Kleinbegin Gymnasium sien die lig danksy Vriende Van Kleinfontein en word goed deur jong spiertiere ondersteun.
Desember 2022
Net betyds vir geloftedag sit Vriende hand by met die aankoop van ‘n wereldklas projektor en skroot skerm vir die gemeenskapsaal. Die musiekblyspel Die Gelofte word in hoe definisie in die stampvol saal vertoon.