Vriende Van Kleinfontein

Vriende Van Kleinfontein

  • Tuis
  • Maak ‘n Donasie
  • Jessica
  • Projekte
    • 2020
    • 2021
    • 2022
    • 2023
    • 2024
    • 2025
  • VAE
  • Lidmaatskap
  • Kontak Ons
Select Page

Winter 2024

Paaie opgradeer

Kategorie: Bemarking van die vryheidsideaal

Vriende van Kleinfontein verleen logistieke hulp terwyl KA die arbeid verrig om ons paaie te verbeter. Die diamantmyn gruis word deur KA en lede gedra

 

Winter 2024

Brand beskerming Pretoria FM

Kategorie: Bemarking van die vryheidsideaal

Vriende beveilig Pretoria FM (die ou Radio Pretoria) se toring in Kleinfontein teen brand. Arbeid en toerusting is deur Vriende van Kleinfontein verskaf.

Borge:
Vriende van Kleinfontein lede

Winter 2024

 

Kategorie: Bemarking van die vryheidsideaal

Vriende gee die ingangsmure van Kleinfontein ‘n nuwe laag verf.

Borge: Vriende van Kleinfontein lede verskaf die verf en arbeid

Augustus 2024

 

Kategorie: Sport en ontspanning

Vriende van Kleinfontein doen onderhoud aan die tennis en netbal baan heining.

Borge: Vriende van Kleinfontein lede verskaf die verf en arbeid

Lente 2024

 

Kategorie: Estetika en bewarea

Vriende van Kleinfontein dra finansieël by om kompos aan te koop vir die plant van bome in die nedersetting.

Borge: finansiële bydrae

Somer 2024

 

Kategorie: Sport en ontspanning

Vriende van Kleinfontein vervang die Kleinfontein gemeenskapswembad se skadunet.

Borge: Vriende van Kleinfontein lede befonds die meer as R2000  skadunet en die installasie daarvan

November 2024

 

Kategorie: Sport en ontspanning

Vriende van Kleinfontein vul die krieket toerusting aan met die aankoop van balle, handskoene en ‘n splinternuwe kolf.

Borge: Vriende van Kleinfontein lede befonds die R2300 benodig vir die toerusting.

Desember 2024

 

Kategorie: Infrastruktuur en ons kinders

Vriende van Kleinfontein koop R200  meter se 50mm klas 10 pyp aan vir uitbreiding van die herwinde water netwerk in Kleinfontein.

Die nuwe pyp se eerste stop is die skoolperseel waarna ‘n tweede fase ‘n aftappunt vir die gemeenskap naby die swembad behels.

Borge: Vriende van Kleinfontein lede befonds die meer as R6000  vir die aankoop van die pyp.

  • Tuis
  • Maak ‘n Donasie
  • Jessica
  • Projekte
  • VAE
  • Lidmaatskap
  • Kontak Ons