Vriende Van Kleinfontein

Vriende Van Kleinfontein

  • Tuis
  • Maak ‘n Donasie
  • Jessica
  • Projekte
    • 2020
    • 2021
    • 2022
    • 2023
    • 2024
    • 2025
  • VAE
  • Lidmaatskap
  • Kontak Ons
Select Page

Stuur ons kinders skooltoe

Datum: Skooljaar 2021
Kategorie: Onderwys terrein

Vriende is ten spyte van ‘n moeilike jaar met die Covid pandemieĀ  steeds in staat om kinders se skoolfonds aan te vul of te borg.

Borge:
Vriende van Kleinfontein ledeĀ 

Kospakkies 2021

Datum: Jaar 2021
Kategorie: Maatskaplike terrein

“n skenking meel van Terugploeg word in ontvangs geneem

Borge:
Terugploeg

Krieketnette

Datum: Maart 2021
Kategorie: Volkseie sport
Beskrywing: Na daar in 2020 met geskenkte staal ‘n raam gebou is word die regte oefennet materiaal geborg en aan die raam vasgesit.
Borge: Vriende van Kleinfontein

Grensbeveiliging

Datum: Mei 2021
Kategorie: Ons vryheidsideaal

Grensbeveiligings aksie deur die gemeenskap

Borge:
Vriende van Kleinfontein, GVI en medewerkers

Hersirkulasie

Datum: 2021
Kategorie: Maatskaplike terrein en Bemarking

Herwinning word uitgebreiĀ  na glas, alluminium en verskeie plastiekprodukte

Borge:
Helpende Hand,Vriende van Kleinfontein

Kaggelhout

Datum: Winter 2021
Kategorie: Maatskaplike terrein

Wattle en Bloekombome op Kleinfontein word verwerk vir kaggelhout. Werk is geskep vir 3 Afrikaners

Borge:
Vriende van Kleinfontein

Veiligheidsinisiatief II

Datum: Mei2021
Kategorie: bemarking van die Kleinfontein ideaal.
Beskrywing: Vriende help met die aanbring van nog ‘n sekuriteitskamera bygestaan deur die GVI en gemeenskap.

Veiligheidsinisiatief III

Datum: Mei2021
Kategorie: bemarking van die Kleinfontein ideaal.
Beskrywing: Vriende help met die grawe van gate vir moniteringspunte.

Tennislesse

Datum: Jan 2021 – Junie 2021
Kategorie: Volkseie sport en Maatskaplik
Beskrywing: Proffessionele tennisafrigting word deur Vriende gesubsudieeer. Ongelukkig tref Covid ook ons afrigters en die projek word in Junie 2021 op hou gesit.

  • Tuis
  • Maak ‘n Donasie
  • Jessica
  • Projekte
  • VAE
  • Lidmaatskap
  • Kontak Ons